Driehoekige Sportdag





HSDA teen Hopetown en Douglas.



HSDA neem deel aan die driehoekige sportdag op Hopetown en vaar baie goed.

Die tellings is as volg:

HSDA wen Hoƫrskool Hopetown 104 -96 en wen Hoƫrskool Douglas 65 -23.