Burgersdorp-tennistoernooi





Tennis

Op die naweek van 16/17 Februarie 2024 neem HSDA aan die Burgersdorp- tennistoernooi deel en vaar baie goed.

HSDA wen 4 uit die 5 skole teen wie hulle deelgeneem het.

Skole soos Hoërskool Cradock, Fichardtpark, Hoërskool Zastron en Hoërskool Burgersdorp kon nie teen HSDA kers vashou nie.



HSDA wen 4 uit die 5 skole teen wie hulle deelgeneem het.