Kimberley Mini-toernooi





HSDA TENNIS



Drie van ons dogters het die afgelope naweek aan ‘n mini-tennistoernooi in Kimberley deelgeneem.

Welmy Erasmus en Anika Steyn neem aan die vroue-afdeling deel.

Welmy het sesde en Anika sewende geëindig.

Karia Erasmus slaag daarin om vierde in die dogters 0.16-afdeling te eindig.

Die wedstryde was ʼn goeie oefenlopie vir die NK-tennisproewe wat van die 26ste tot 28ste Januarie plaasvind.

HSDA is trots op die meisies.