Noord-Kaap Mini



Op die naweke van 5-6 Maart en 12-13 Maart 2021 het van Hoërskool De Aar se tennisspelers aan mini-toernooie deelgeneem in onderskeidelik Kimberley en Bloemfontein. Die mini-toernooie is gelykstaande aan provinsiale tenniswedstryde en die kompetisie is gewoonlik baie straf in hierdie toernooie.

Elke speler wat aan drie mini-toernooie deelneem verwerf hul Noord-Kaap klere in tennis.

Die volgende tennisspelers van HSDA het deelgeneem, aan hierdie mini-toernooie en goeie resultate verwerf.

Vicky Coetzee, Jeandré Rust, Kobus van der Walt, Marieke Steyn, Anika Steyn, Welmy Erasmus, Antoné Menne,