Pixley Ka Seme



PIXLEY KA SEME - TENNISPROEWE

HSDA se tennisspelers het op Vrydag, 25 Oktober 2019 aan die jaarlise Pixley ka Seme Tennisproewe op De Aar deelgeneem.

HSDA se spelers het hulle staal gewys teen ander skole in die streek.



Spelers wat gekies is vir die Pixley-span wat aan die Noord-Kaap Tennisproewe vroeg in 2020 gaan deelneem:

Voor: Clodelle Menne - D 0.19; Angelique van der Walt D 0.17; Corbin Ludick D 0.16; Marieke Steyn D 0.16

Middel: André Theron S 0.16; Vicky Coetzee D 0.16; Anlie Human D 0.19, Améy Duvenhage D 0.19

Agter: Kobus van der Walt S 0.17, Tiaan Brand S 0.17; Jeandré Rust S 0.17; Johan Duvenhage S 0.19 Afwesig: Camon Simons S 0.19