Noord-Kaap Mini



HSDA TENNISSPELERS PRESTEER

Vyf tennisspelers van HSDSA het van 2 tot 4 Augustus 2019 in Kimberley aan die Noord-Kaap Mini deelgeneem.

Spelers van regoor die land het aan hierdie toernooi deelgeneem.

Die kompetisie was baie sterk en moes HSDA se spelers behoorlik vasstrap en verbete veg teen hul opponente.

Drie spelers presteer uitmuntend, hulle eindig tops in hul afdeling

Wilmie Rust wen die dogters 0.14 enkelspel,

Merieke Steyn behaal ʼn tweede plek in die 0.16 afdeling en

Vicky Coetzee wen die dubbelspel by die ope-afdeling.



Noord-Kaap mini Tennistoernooi Kimberley

Medaljes:

Merieke Steyn - 2de plek by 0.16 enkels

Wilmie Rust wen die 0.14 enkelspel afdeling

Vicky Coetzee wen die ope dubbelspel afdeling