2024 GW Platteland Span
Die volgende leerders is gekies vir die rugby o.16 Griekwaland-Wes Plattelandspan
RUGBY 0.16 GW PLATTELAND SPAN.
DIE SEUNS GAAN OP 26 EN 27 APRIL 2024 AAN DIE FINALE GW PROEWE IN UPINGTON DEELNEEM:
Voor: Cohlen Isaacs, Azingce Cofa, Waylon Naude, Benicio Geduld, Darrian Brown
Agter: Duran Makoni, JP vd Westhuizen, Avuzwa Diamond, Marnu Deyzel