2023 Rugby teen Hoërskool Kimberley





0.15 RUGBY HSDA TEEN “BOYS HIGH” KIMBERLEY

De Aar se jong Arende het vars en voorbereid gekom in die eerste naweek van die liga teen die seunsskool van Kimberley.

Die seuns was gefokus en het die wedstrydplan goed uitgevoer en slaag daarin om die seunsskool met ʼn kous oor die kop huis toe te stuur.

De Aar wen Boys High 49-0

Trots Arende!



0.15