2023 Rugby teen Kathu





JONG ARENDE SWEEF HOOG

HSDA se 0.15-A rugbyspan het die naweek die myners van Kathu aangevat.

Dit was ʼn uitdagende wedstryd en ons kon daarin slaag om 26-19 as oorwinnaars uit te stap.

Die Arende pak die seuns van die Skema van Hartswater in die eindstryd om mee te ding vir die wenners van die Mediumskole Griekwaland – Wes 0.15 liga. Saterdag, 12 Augustus om 10:10lEE

Ons hou styf duim vas vir hierdie seuns!



0.15-A