2023 Hopetown 7s





0.15 RUGBY SEWES

Weereens ‘n indruk by Hoërskool Hopetown se jaarlikse Sewestoernooi.

Die seuns speel teen hul grootste teenstanders, Hartswater, in die finaal.

HSDA stap weg met ‘n sege van 33-5 en word as die wenners van die sewes toernooi gekroon.



VLNR: Azi Cofa, Ryan Pieterse, Byron Horne, Damian Erasmus, Marnu Deyzel, Myron Maclean,

Sergio Louw, Duran Makoni, Pollie Matabane.

Voor VLNR: Darrian Brown, Benicio Geduld