2021 17 All Ages





17 ALL AGES NETBAL

Die afgelope vakansie het twee van Hoƫrskool De Aar se netbalspelers, Nikisha Metcalfe en Noluvu Tybosch, aan die onder 17 All Ages toernooi in Pretoria gaan deelneem.

Die kompetisie was egter straf en hulle span eindig 12de van al die spanne.

Hulle het dit baie geniet en baie ervaring opgedoen.