Die 0.15 en eerste netbalspan van HSDA wat die afgelope vakansie ʼn netbalkursus wat deur PUK aangebied is in Oudtshoorn bygewoon het.