2024 Middelburg



De Aar vs Middelburg, 08 Februarie 2024

De Aar het hulle seisoen afgeskop teen ons buurdorp Middelburg.

Dit was 'n veeleisende wedstryd, maar tog 'n goeie leerskool vir beide opponente.

Ongelukkig verloor De Aar. Die seuns bly voortdurend positief om hul foute reg te stel.