2022 Buco festival





Die volgende leerders van HSDA is vir die Pixley Ka seme streek krieketspanne gekies wat aan die "Buco festival" in Kuruman gaan deelneem.



Vlnr:

Eerste Foto: Ashvin Scheepers, Jaco-Erik van der Merwe en Siyanda Cube

Tweede Foto: Marnu Deysel en Johandré Ungerer