2021 Krieket



KRIEKET TEEN MIDDELBURG

HSDA se eerste krieketspan het Donderdag, 11 Maart teen Hoƫrskool Middelburg gespeel. HSDA het die loot verloor en eerste gekolf. Die spelers het gesukkel om lopies aan te teken. HSDA se kolwers het hard teruggeveg, maar kon ongelukkig nie daarin slaag om Middelburg uit te boul nie. Ons is trots op die seuns wat hul beste gegee het.