Kimberley Proewe



Die twee leerders van HSDA het aan die krieketproewe in Kimberley deelgeneem en André het deurgedring na die finale krieketproewe. Die proewe sal weer in Kimberley plaasvind.

André Theron en GD Botha