Volkskool





HSDA HOKKIE TEEN VOLKSKOOL

Twee hokkiespanne het die afgelope naweek teen Hoërskool Volkskool in Graaff-Reinet hokkie gespeel. Die spanne sluit die hokkieseisoen op ʼn hoë noot af met hul uitmuntende spel

HSDA se tweedespan speel teen Volkskool se derde span. HSDA sit van meet af hul opponente ore aan en wen oortuigend 7-0. Die eerstespan speel teen Volkskool se tweedespan. HSDA speel pragtig as ʼn span saam en verdedig baie goed. Die eerstespan wen 4-1.



HSDA SE EERSTE EN TWEEDE HOKKIESPANNE SLUIT DIE SEISOEN OP ʼn Hoë NOOT AF TEEN HS VOLKSKOOL GRAAFF-REINET