Hokkie Spanne Gekies



Wilmie Rust en Joané Venter is gekies vir die 0.14 Noord-Kaap Hokkiespan



Die volgende hokkiespeelsters is vir die Plattelandse Gazelle span gekies: Shanel Janse van Rensburg 0.16, Carlo Roberts 0.18, Surina le Roux 0.18 en Simoné Kroutz 0.16