Pixley-atletiekbyeenkoms



Die afgelope naweek het 15 van ons skool se atlete aan die Pixley-atletiekbyeenkoms in Prieska deelgeneem.

Ons atlete het baie goed gevaar en het ‘n totaal van 10 medaljes ontvang.

Ons sê geluk aan die volgende atlete wat madaljes ontvang het.

Antone Menné: Goud in spiesgooi en ‘n nuwe rekord, brons in diskus en silver in gewigstoot.

Nazlin Douwie: Silver in 100m-hekkies. Adriano Klaaste: brons in diskus.

Marnu Deyzel: goud in gewigstoot en silver in diskus.

Landon Oliphant: silver in 100m-hekkies. Amir Govind: brons is driesprong.

Bernardo Issacs: goud in 110m-hekkies.

Baie geluk aan al die atlete, julle maak HSDA trots.