Pixley byeenkoms





HSDA Atletiek

HSDA se atlete het baie goed gevaar by die Pixley byeenkoms en het ’n totaal van 12 medaljes ontvang.

Die volgende atlete word geluk gewens met die medaljes wat hulle ontvang het:

Marnu Deyzel (twee silwer vir diskus en gewigstoot seuns o/15).

Antoné Menne (twee goud vir spiesgooi en diskus en silwer vir gewigstoor dogter o/17),

Nazlin Douwie (goud vir 100m hekkies o/17),

Adriano Klaaste (twee silwer vir spiesgooi en gewigstoot seuns o/17),

Ruchen Tellis (goud vir driesprong dogters o/19),

Benicio Geduld (brons vir 100m seuns o15) en

Lanon Oliphant (brons vir 100m hekkies seuns o/15).

Baie geluk aan hierdie atlete.

HSDA is trots op julle.



Medalje wenners:

Ruchen Tellis, Nazlin Douwie, Landon Oliphant, Lilandie Coetzee,

Antoné Menne Benico Geduld, ADriano Klaaste, Marnu Deyzel