Noord-Kaap Atletiek byeenkoms





HSDA atletiek



Antoné Menne by die Noord Kaap Atletiek Byeenkoms

Die naweek van die 4de Maart het die Noord-Kaap Atletiek byeenkoms plaasgevind in Kimberley.

Antoné Menne het HSDA gaan verteenwoordig.

Sy het ‘n goue medalje verwerf in spiesgooi, sewende in gewigstoot en vyfde plek in diskus.

Ons is baie trots op haar.

Baie geluk!!