Emthanjeni





HSDA Atletiek

DE AAR – Die afgelope week het die atletiek seisoen afgeskop met die Emthanjeni en die Pixley byeenkoms en een week.

Drie en twintig van HSDA se atlete het aan die Emthanjeni byeenkoms deelgeneem en gewys waarvan hulle gemaak is.

Vyftien van hierdie atlete het deurgedring na die Pixley byeenkoms wat in Prieska gehou is.