Emthanjeni byeenkoms





HOĆ«RSKOOL DE AAR ATLETIEK

Die afgelope naweek het 16 van ons skool se atlete aan die Emthanjeni byeenkoms deelgeneem. Ons spog met 10 eerste plekke, 6 tweede plekke en 3 derde plekke.

Baie geluk aan al die atlete!

Baie dankie vir almal se bydra tot die naweek se byeenkoms, julle hulp word opreg waardeer!