2024 Toutrek-Streekskompetisie





TOUTREK



Die afgelope naweek het van ons skool se leerders aan die Toutrek-Streekskompetisie in Kimberley deelgeneem.

Baie geluk aan die volgende groepe:

480kg seuns met ‘n eerste plek,

520kg seuns; tweede,

440kg meisies ook ‘n eerste plek,

480kg seuns; derde,

520kg gemeng; tweede,

480kg meisies; tweede en

560kg seuns; vierde.

Baie geluk aan die spanne.