2024 Junior Toutrek-kampioenskappe





TOUTREK

Die naweek van 14 & 15 Maart het leerders van HSDA aan die Junior Toutrek-kampioenskappe in Kimberley deelgeneem.

Daar was verskillende gewigte in die kompetisie ingeskryf.

Baie geluk aan die 480kg-dogterspan wat goud in hulle kategorie ontvang het; Zanri Dumas, Hellen Kahugo, Iviwe Ciko, Veronique Mouton, Elrisa Truter, Chloe Jonker en Lumieke Fourie.

Baie geluk aan Philip Wiid en Almarie Maritz wat gekies is om deel te vorm van die Vikings-klub in Kimberley.

Baie geluk aan die atlete.



VLNR

Lumieke Fourie, Veronique Mouton, Hellen Kahugo, Chloe Jonker, Elrisa Truter, Zanri Dumas, Iviwe Ciko



Baie geluk aan Philip Wiid en Almarie Maritz wat gekies is om deel te vorm van die Vikings-klub in Kimberley.