2023 Senior Sa’s





TOUTREK

Op 21 en 22 Julie het 13 van ons skool se leerders aan die Senior Sa’s vir toutrek gaan deelneem.

Die leerders vaar goed en die volgende medaljes is verower:

Zanri Dumas, Chloe Jonker, Veronique Mouton, Hellen Kahugu en Almarie Maritz het silwer in die 540kg – dogtergroep verower.

Elrisa Truter het Premier –brons in die 540-dames afdeling gekry.

Phillip Wiid, Vian Skipper, Jan-Hendrik Viljoen, Dawson Jonker, Marc-Leigh Geël en Ohann Diedericks het brons in die 560kg-seunsgroep verower.

Baie geluk aan al die leerders – HSDA is baie trots op julle!



Voor: Ohann Diedericks, Hellen Kahugu, Lumieke Fourie

Eerste ry middel: Veronique Mouton, Almarie Maritz

Tweede ry middel: Zanri Dumas, Chloe Jonker, Elrisa Truter

Agter: Jan-Hendrik Viljoen, Vian Skipper, Dawson Jonker, Phillip Wiid