2023 SA Senior Toutrek proewe





TOUTREK

Drie leerders van HSDA het die naweek van die 12de Augustus in Kuilsrivier gaan deelneem aan die SA Senior Toutrek proewe.

Hulle het die volgende prestasies behaal.

Elrisa Truter het in die 540kg Dames span ’n derde plek behaal. Sy was ook deel van die 500kg Disa span.

Zanri Dumas het in die 500kg dames span ’n vierde plek behaal. Sy was ook deel van die 560kg en 580kg gemengde spanne.

Chloe Jonker het in die 540kg dames span en in die 580 gemengde span deelgeneem.

Ons is baie trots op hierdie leerders!

Baie geluk!



VLR: Elrisa Truter, Chloe Jonker, Zanri Dumas