2023 Laerskool De Aar se Buzz





HSDA LEERDERS NEEM DEEL AAN DIE TOUTREK BY LAERSKOOL DE AAR BUZZ

Op 13 en 14 Oktober 2023 het die De Aar Toutrek klub by Laerskool De Aar se Buzz aan ʼn kompetisie deelgeneem.

Klubs van Kimberley, Postmasburg en Landboudal het ook deelgeneem.

De Aar het baie goed in verskeie gewigsgroepe gevaar.

Die resultate is as volg:

440 kg Dames Silwer

440 kg Mans Goud

480 kg Dames Goud

480 kg Mans Goud

520 kg Dames Goud

520 kg Mans Silwer

520 kg Gemeng Silwer

560 kg Mans Goud

560 kg Mans Goud



Die leerders se name is nie in volgorde nie

Deelnemers van HSDA:

Dewald Greeff, Dawson Jonker, Jan Hendrik Villjoen, Marcleigh Geel, Ohann Diedericks,

Phillip Wiid , Reid du Toit, Almarie Maritz, Chloe Jonker, Elrisa Truter, Zanri Dumas,

Hellen Kahugau, Lumieke Fourie, Veronique Mouton.

HSDA is trots op ons toutrek Arende!