2023 Karate





PROVINSIALE PROEWE IN HARRISMITH

Saterdag, 1 April, het twee van HSDA se leerders aan die Provinsiale proewe van SA JKA in Harrismith gaan deelneem.

Hulle het aan vier divisies deelgeneem en het vier medaljes verower.

Alizwa Dombo het brons in Kata en brons in Kumite gekry.

Kanyisa Ngonyama het goud in Kata en goud in Kumite verower.

Hierdie leerders is genooi om die Noord-Kaap in Julie tydens die SA JKA Nasionale kampioenskappe te verteenwoordig.

Baie geluk aan die leerders en baie sterkte!



Aliswa Dombo het brons in Kata en Kumite verower,

Kanyisa Nogonyama het goud in Kata en in Kumute verower