2021 Karate





HSDA LEERDERS GRADEER

Op Saterdag, 28 Augustus het leerders van Hoërskool De Aar aan ʼn karate gradering deelgeneem.

Hoërskool De Aar is trots op die volgende leerders wat as volg gradeer het:

Rico van Heerden – graad 8 – gradeer na vol pers

Lilandie Coetzee – graad 9 – gradeer na vol pers

Kanyisa Ngonyama – graad 9 – gradeer na oranje 1