2021 Karate





Bushido karate ­Hoërskool De Aar leerder presteer uitstekend.

DE AAR – Twee lede van die Bushido Karate Akademie het via Skype gegradeer.

Die gradering het via Skype plaasgevind as gevolg van die Covid-19-pandemie. Die gradering was ’n reuse sukses en twee van die klub se lede het gemaak.

Charlize Barnard leerder van HSDA het die Eerste Nasionale swart Dan verwerf. Voorwaar ’n uitstekende prestasie.

Hoërskool De Aar is baie trots op Charlize Barnard!





Charlize Barnard