2020 Oriëntering





SOTTE 2020

DIE SOTTE HET VOLGENS VERSKILLENDE TEMAS AANGETREK GEDURENDE DIE ORIëNTERING ONDER ANDERE WINTER, SIMPSONS EN MARVEL CHARACTERS.



Die dag wat die skool begin het is geopen met ʼn saalbyeenkoms waarvan die Graad 8 ouers die verrigtinge kon bywoon.