Novels Me HSDA





Me. HSDA-Gemeenskapsprojek

Novels Mej. HSDA 2020, Kayla Blom het tydens haar termyn besef dat talle meisies nie toegang het tot basiese sanitêre produkte nie. Sy wou graag hieraan ʼn verskil maak. Sy het ʼn aksie geloods waarin sy produkte en donasies ingesamel het. Die opbrengs was groot – sy kon aan omliggende skole, ons eie skool en ook aan die Hebron Huis van Veiligheid in De Aar Skenkings maak. Dus het die hele gemeenskap se tienermeisies hierby gebaat.

HSDA is trots op sulke inisiatiewe en loof Kayla vir haar werk, tydens haar Nvoels Me. HSDA termyn