2019 Personeel Afsluitingsfunksie
HSDA se afskeidfunksie het hierdie jaar op 28 November op die plaas Strydam plaasgevind. Soos oudergewoonte is die hele personeel met die skoolbus daarheen vervoer. Afskeid is ook van ʼn paar personeellede geneem en verder het almal lekker geëet en gekuier.
Baie dankie aan almal wat bygedra het om die aan ʼn sukses te maak!
Personeellede oppad na die afskeidfunksie in die skoolbus

Personeel arriveer op Strydam

Almal kuier lekker saam

Mnr. Koen (skoolhoof) saam met die gasheer en gasvrou - Mnr. en Me. Menne.
