2023 JPS Besoek





Die 0.15 A-rugbyspan en die afrigters is na JPS om vir hul die Kovsie - liga trofee en medaljes wat hul die afgelope naweek tydens die Kovsie liga finaal oorwinning ontvang het, te gaan wys.

Die seuns is met die liedjie "Hier kom die bokke" die saal ingewag met al die leerders en onderwysers.

Wat ʼn pragtige inisiatief om ons skole te laat saamwerk en in die trots en toekoms te deel!