2023 Graad 1’s van JPS





JPS Graad 1tjies wens HSDA Matrieks sterkte toe!

Groot opgewondenheid het onder die Graad 1’s van JPS geheers toe die Hoërskool se groot bus met hul Arend en Novels.

Me. HSDA en haar prinses hul gaan oplaai en vervoer na die Hoërskool.

Elke Graad 1 leerder het vir die matrieks ’n briefie gemaak waarin hul die Matrieks van HSDA sterkte toewens vir die eksamen.

HSDA is dankbaar vir hierdie mooi gebaar deur JPS leerders en onderwyseresse.