2023 BUILD-IT De Aar





BUILD-IT DE AAR het aan HSDA netbal, sokker en rugbyballe geskenk.

HSDA is baie dankbaar vir hierdie borgskap!



Mnr. Chadley Meyer - rugby afrigter,

Mnr. Jacques le Roux - Build-it De Aar en

Mev. Johandrie Nel - netbal afrigter