1971 Reüniegroep





Klas van 1971

Die afgelope naweek het die 1971 Reüniegroep reünie gehou en die skool besoek.

Wat ʼn wonderlike voorreg om die aangename groep te ontmoet en ontvang.

Almal het dit baie geniet om deur die skool te loop, foto's te neem en boeke deur te blaai.

Lekker herinneringe van ouds wat herleef is.



Die Reüniegroep tydens hul besoek aan die skool afgeneem.



Die groep het Saterdagaand almal by La Provance gastehuis gebraai.

Mnr. Horn (Afrikaans Onderwyser) en sy vrou het die aand saam met die groep geniet.