2020 Skenking Aan Ouetehuise





HSDA skenk geld aan ouetehuise

HSDA het op Vrydag 4 September 2020 ʼn "Sivviedag" gehou waartydens die leerlinge gewone klere kon aantrek. Die geld wat ingesamel is, is deur die Novels Me. HSDA en haar prinsesse aan die onderskeie ouetehuise oorhandig.



SONDER SORGE: Megan Bosman 2de prinses, Jeanette Maritz - bestuurder, Kayla Blom - Nvoels Me. HSDA, Neljé Geyser - eerste prinses



OP DIE KRUIN: Megan Bosman 2de prinses, Judith Hendriks - bestuurder, Kayla Blom - Nvoels Me. HSDA, Neljé Geyser - eerste prinses