2020 Buffs Vir Hoofseun en Hoofmeisie





Anlie Human en Johan Duvenhage Hoofseun en meisie van Hoƫrskool De Aar met die buffs van CANSA wat hul as aandenking van HSDA ontvang het.

Die buffs is van CANSA bestel en die woorde #Covid-19 HSDA MX 2020 is daarop laat druk.