2019 Skenking Aan Ouetehuise





HSDA skenk geld aan ouetehuise

HSDA hou Sivviedag op Loslitdag en die Novels Me. HSDA en haar prinsesse oorhandig die geld aan die onderskeie ouetehuise.



SONDER SORGE: Kyla Blom, Jeanet Maritz Bestuurder Sonder Sorge, Aldinay Cloete Novels Me. HSDA, Lee-gré Horn



OP DIE KRUIN: Kyla Blom, Judith Hendriks bestuurder Op die Kruin,Aldinay Cloete Novels Me. HSDA, Lee-gré Horn