2021 Skaak





SKAAK SUID-AFRIKA SPAN

Skaak Suid-Afrika het die span, wat Suid-Afrika vanaf 17 tot 26 September 2021 in Accra, Ghana gaan verteenwoordig, bekendgemaak.

Hoërskool De Aar het vier spelers wat in die Suid-Afrikaanse span opgeneem is:

Eugené Moseleni, Dawson Jonker, Jayden Bezuidenhout en Likhanyile Mdaka.

As gevolg van baie kort kennisgewing gaan slegs Jayden Bezuidenhout en Likhanyile Mdaka deelneem.

Dit bly egter ʼn groot prestasie om vir die Nasionale span gekies te word.

HSDA is trots op julle!



SKAAKSPELERS VAN HSDA WAT VIR DIE NASIONALE SPAN GEKIES IS:

Jayden Bezuidenhout, Eugené Moseleni

Agter: Likhanyile Mdaka

Inlas: Dawson Jonker