2019 Redenaarskompetisie





HSDA LAAT TONGE KLAP

Dinsdag, 16 April het HSDA hul skool se Redenaarskompetisie gehou. Onderwerpe was uiteenlopend van selfoontegnologie tot geestesgesondheid tot Generasie Z.

Leerders was deurlopend goed voorbereid en die gehoor is geboei deur beredenerende argumente.

Die wenners was:

AFRIKAANS HUISTAAL:

  1. Anja Kleynhans

  2. Courtney van Syfer

AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL:

  1. Unam Mxaxa

  2. Phila Booi

Die beoordelaars: Mnr. J. Botha, Me. C. Van Zyl en Me. R. Lambrechts het ʼn moeilike taak gehad, maar het hul goed van hul taak gekwyt. Ons opregte dank aan hul vir hul tyd.



HSDA REDENAARS WENNERS:

AFRIKAANS HUISTAAL: 2. Courtney van Syfer, 1. Anja Kleynhans

AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL: 1. Unam Mxaxa; 2. Phila Booi