2021 Koor/Choir





HSDA KOOR OPTREDE

Die HSDA se koor het hul eerste optrede gehad, op 31 Maart.

Hul het die Prosa-aand geopen met die Engelse lied, “Souls Anchor” en hul het die aand afgesluit met die Afrikaanse lied, “Lei my”, gesing as ʼn gebed.

Ons sien uit om meer en meer van hierdie koor te hoor.