2019 Koor/Choir





KERSLIEDERE BY SONDER SORGE TEHUIS

Kersfees is om die draai en HSDA se koor het vir oulaas die bejaardes by Sonder Sorge Tehuis met kersliedere gaan vermaak.



HSDA koor en hul afrigter Janél Coetzee



Die HSDA koor by van die bejaardes by Sonder Sorge Tehuis