ʼn Onoplosbare probleem





HSDA DRAMA – TONEELSTUK: ʼn ONOPLOSBARE PROBLEEM

Drama leerders wat op 8 Augustus 2023 aan die ATKV Tienertoneel in Bloemfontein deelgeneem het, het, het goeie terugvoer vanaf die beoordelaars ontvang.

Prince Rajabu het het ’n brons toekenning vir sy deel as verhoogbestuurder ontvang.



DRAMA LEERDERS saam met bekende kunstenaars

Onthantile Masebetsi, Zirelna Erasmus, Jaco Mouton, Bradley Henry,

Annika Bouwer, Prince Rajabu, Mnr Albe, Tiffany Sors, Candice Frazer,

Mcfiedel Swanepoel, Kayla lee Visser, Maryke Kruger, Mnr Evelyn





HSDA bied elke tweede jaar ʼn toneelstuk aan wat na die ATKV Tienertoneel gaan.

Hierdie jaar het die drama leerders “ʼn Onoplosbare probleem” op die planke gebring.

Daar is groot verwagtinge vir ons leerders om goed te vaar by die ATKV Tienertoneel, aangesien hierdie stuk ʼn groot treffer by ons skool was.

Ons wens die leerders baie sterkte toe vir hul deelname op 8 Augustus 2023

DRAMA LEERDERS: Maryke Kruger, Kayla lee Visser, Onthandile Masebetsi, Bradley Henry, Mcfiedel Swanepoel, Annika Bouwer, Zirelna Erasmus, Candice Frazer, Tiffany Sors

Verhoog bestuurder: Prince Rajabu

Klank en beligting: Jaco Mouton