Beauty and the Beast





Gewilde Blyspel by Hoërskool De Aar

Die Leerders van HSDA het 1 jaar lang hard gewerk om “Beauty and The Beast” op te voer. Van Vrydag, 19/08/22, het die leerders die produksie drie maal opgevoer met groot sukses en baie positiewe terugvoering.

Daar is getrou by die storielyn gehou en die oorspronklike liedjies is gebruik. Daar is van ‘n groot stel gebruikgemaak asook indrukwekkende kostuums.

Die leerders het hulle uitstekend van hulle taak gekwyt hulle sang was asemrowend. Karakters soos; Lefou, Lumiere, Cogsworth en Babette het getrou aan hulle karakters die gehoor menigmale laat lag.

Bravo HSDA dit was sowaar ‘n ervaring.







HOËRSKOOL DE AAR DOEN DIT WEER

Hoërskool De Aar het al verskeie musiekblyspelle oor die verloop van jare aangebied.

“Shake Ripple ‘n Roll”, “Bumstreet”,”The Boyfriend”, “Fame” en “ Little Shop of Horror’s” is al deur HSDA aangebied.

Vanjaar maak ons weer so, 20 akteurs met 6 tegniese lede het hard gewerk om hierdie produksie moontlik te maak.

Soos in die verlede het die leerders van Hoërskool De Aar ekstra ure ingesit en was ook betrokke by die oprigting van die stel.

Die ondersteuning van elke persoon vannand hier word die opreg waardeer en ontwikkel ons skool se kultuur baie.

HSDA kry dit reg om kind in totaal te ontwikkel, akademies, sportief en kultureel. Ons bied meer as wat sommige grootskole kan bied.

Step into the enchanted world of Broadway's classic, Beauty and the Beast, an international sensation that has been produced in 37 countries worldwide.

Based on the Academy Award-winning animated feature, the stage version includes all of the wonderful songs written by Alan Menken and the late Howard Ashman, along with new songs by Mr. Menken and Tim Rice.

The original Broadway production ran for over thirteen years.

The classic story tells of Belle, a young woman in a provincial town, and the Beast, who is really a young prince trapped under the spell of an enchantress.

If the Beast can learn to love and be loved, the curse will end and he will be transformed into his former self.

But time is running out. If the Beast does not learn his lesson soon, he and his household will be doomed for all eternity.

This "tale as old as time", Disney's Beauty and the Beast offers a great opportunity to bring your entire community together for family theatre at its best.