2023 CSV





HSDA CSV se uitreik aksie - “Genade Dade” of “Random Acts of Kindness”.

Die CSV het hierdie week ‘n “Amazing Race” gehou. Nege spanne het binne beperkte tyd soveel as moontlik probeer liefde uitdeel.

Swaar pakkies is gedra, hande is opgelê, strate is skoongevee en daar is aan deure geklop en geskenkies uitgedeel.

Vrugte en Bybels is op straat versprei en drukkies is vrylik uitgedeel.

Daar is by koshuise, skole en kerk gebid en liefde is op tasbare manier uitgedeel.

Die CSV se uitreik aksie hoop om hiermee ’n aansteeklike aksie te versprei “Genade Dade” of “Random Acts of Kindness”.

Let us spread LOVE!! Die uitdaging is, doen EEN goeie daad per dag, aan EEN persoon.

Random acts of kindness, spreading love, has the power to change a community, to save an unsaved soul, to fill a hopeless person with hope, to light up a dark heart!!

Go and light up ONE life today!

A smile, a hug, a kind word, a phone call, an open hand……it will not make you poorer, in fact it can only enrich you as giver too!!!!



CSV AKSIE: Die wenspan "Kindness with no name. 59 goeie dade in 60min.



Uitreik aksie CSV: Deel die liefde.



Elke daad tel. Every act of kindness, small or big matters.



Elke bietjie elke aksie tel en maak ʼn verskil.



Random act of kindness enriches the giver of the act too.



Verrassing in anonieme persoon se posbus.



Die uitdagings aan jou is: Deeeeeel uit!!



Deel die liefde.