2021 CSV





CSV DEEL BYBELS UIT

Dit het onder die aandag van die CSV kringleiers gekom dat daar talle leerders is wie nie ʼn Bybel in hulle taal het nie. Bybels is ingesamel en aangekoop deur talle mense in die gemeenskap. Ons is opreg dankbaaar vir elkeen wie ʼn Bybel geskenk het. Ons bid die vrug daarop is groot.

HSDA onderskryf dat die Woord en gebed kragtig kan werk in jongmense se lewens.



CSV deel Bybels uit