2020 Internasionale Prestasie Drama





HSDA SE EIE INTERNASIONALE AKTRISE

Megan Bosman het HSDA by die Silverstar Casino in prosa en gedigte verteenwoordig. Hier was haar optrede sò uitsonderlik dat sy genooi is om in 2021 in die VSA, saam met die bestes van regoor die wêreld te gaan deelneem.

Hierdie is voorwaar ʼn uitstekende prestasie en groot eer wat haar te beurt val.

HSDSA is tereg trots op haar en weet sy sal ons naam hoog hou